HIERMEE WIL ONS BEKEND MAAK dat ons 'n nuwe klub in George en Kaapstad
stig onder die naam van CODED MCC/MFK. Ons colours sal 'n barcode wees met
'n swart agtergrond en 'n 3D skedel wat deur die kode kom. Die kode
sal rooi bloed he wat af drip van bo, op die wit lyne van die kode.
(PIC AANGEHEG)
Ons name is in wit en dan is die name omring met
rooi. Die slogan wat ons wil gebruik is NO FEAR. NO DOUBT. ALL IN.
BALLS OUT. Indien enige besware kan die President House gekontak word
by 082-561-5920 OF Vice President Chasey by 082-956-4593
chasey@nashuaisp.co.za